kinder natuur klub / children’s nature club

2

Cat Stevens wrote and sang in 1970, ‘Well I think it’s fine, building jumbo planes…​roll on roads over fresh green grass…​cracked the sky, scrapers fill the air…​I know we’ve come a long way, we’re changing day to day, but tell me, where do the children play

Hermitage weekly children’s nature club with Mariejo, Hanli and Yvette.

Kinders en die natuur gaan hand aan hand. Modder, blomme, saadjies, vere en allerhande geheimenisse in die natuur wag om ontdek te word deur kinders. Ons ondersoek saam die wonderwereld daar buite en leer speel – speel en deel – deel. Ons los saam probleme op en vind saam uit hoe dinge werk. Diere, insekte, voëls, plante, kos en mense, die elemente en die stories wat daarmee saam gaan, die word alles van geleer en gedeel. Die enigste reels is bedagsaamheid en respek vir mekaar en die omgewing.

Kinders tussen die ouderdom van 8 en 12 jaar is kan by die Hermitage Junior Natuurklub aansluit. Hermitage Herbs is die klub basis, maar gaan op avontuur uitstappies om te leer van koeie of bokke melk, botter maak, perde maniere , heuning, broodbak en nog baie meer. Hulle vergader om en by 3nm op Woensdae vir so 2 ure. Maandlikse nominale klubfooi om kostes te dek.

Over the past few generations, childhood has moved indoors. On average, today’s children could spend up to 44 hours per week in front of a screen, and less than 10 minutes a day playing outdoors. And for too many children, access to nature is determined by race, income or living environments.

John

2 thoughts on “kinder natuur klub / children’s nature club

Comments are closed.

Next Post

Unity Food Garden

Tue Dec 15 , 2020
The Dream of the project founders is to unite people from all walks of life, by encouraging a self-sufficient lifestyle and caring for the earth. The project aims to create food security for community members of both Railton and Swellendam. Anybody who is interested in growing their own food can […]