Passion never dies. It grows stronger every day.

Petronel Baard.
Singer-songwriter. The ultimate
performer.

Petronel believes that cabaret is a powerful force that can change lives and played her part in the transformation of her country working form 1999 in a crucial time in South Africa’s theatre history.

She uses her considerable talents to build community and always seizes the opportunity to create “ubuntu” while she speaks to everyone’s heart and create life with her voice.

Theatre goers have said “to came feeling depressed” and walked out of the show with a lifted spirit, feeling utterly refreshed.

A selfless performer who soothes your soul while she enchants with her golden voice and her ever-faithful piano.

Petronel vertel

Ek het grootgeword in die Overberg waar my pa skoolhoof was by Villiersdorp, De Villiers Graaff Laerskool. My kinderjare was gelukkig en baie kreatief, ek was lief daarvoor om oral te loop en sing tussen die berge en bome, die mense het my maar so geken🎶😊🤣. 

My suster, Sorita of ook bekend nou as Rachel, haar tweede naam (sy woon in Amerika en hul kan nie haar eerste naam sê nie), was ‘n groot invloed. Sy het my biblioteek toe gevat en die wonderêreld van boeke oopgemaak en was altyd lief vir drama. My broer, ek is die jongste en sy die oudste, skryf pragtige poësie, was reeds op skool al ‘n uitblinker daarin en ek kom dus uit ‘n familie van denkers en skrywers/musikante en ja, kreatiewe mense, lol. 

Ook linkerbreine, hy is’ n syfersmens en blink uit daarin, wyl my suster ‘n teoloog is wat al pryse gewen het vir haar werk en eerste boek. 

My ouers is kosbaar, my pa was uiters lief vir mense, kon almal se naam onthou en my ma is ‘n ongelooflike vrou met ‘n hart van goud wat nog altyd in gemeenskapsontwikkeling geglo .

So, tussen popspeel en drome droom in die strate van die pragtige Villiersdorp, kom ek toe en op die ouderdom van 12 is my solostem “ontdek” tydens’ n skool operette van “The Sleeping beauty”. 

Ek wou altyd aktrise word, musiek maak en met my suster wat enige stoep kon omtower in ‘n “make-shift” verhoog, was dit geen wonder dat intieme teater en kabaret my geroep het nie. 

In 1999 het ek my Honeurs in Drama klaargemaak en ATKV Crescendo gewen waarna ek begin toer het met eenvrouproduksies deur SA. 

Soos hulle in Engels sê, ‘The rest is History’

Vir meer oor my en my werk:

www.petronelbaard.com

Kry my op Spotify:

082 737 8416

‘n paar (van vele) hoogtepunte. .

  • In 2017 album “Die Heelal Draai”

John

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Next Post

Colleen on the Human Condition - must listen to video

Mon Apr 26 , 2021
A talk by my friend Colleen Fryar from Ballarat in Australia on Biologist Jeremy Griffith’s ground-breaking work on the human specie’s paradoxical ‘good and evil’ human condition. Colleen is an experienced nurse who has worked in the field of psychiatry and mental health for 37 years. Thank you Colleen for […]