Onlangs (3 November) kom die Amerikaanse presidensiële verkiesing tot n punt. ‘n Veldtog wat gekenmerk is deur ‘n bitter en venynige stryd tussen partye en persoonlikhede. Eintlik is die dinamika om ‘n hoogs sigbare gebeurtenis soos wat ons hier ervaar net ‘n spieëlbeeld van ons lewensondervinding  as mens. Woede, ongenaakbaarheid, […]